Asb kan julle meer Christelike radio programme op Tuna Radio uitsaai soos Jim Daly en John Fuller se Focus on the family en Dr Johan van Schalkwyk se Die Bybel vir vandag?
Fev. 3, 2023, 6:44 p.m. GMT
Convidado
Kan Tuna Radio asseblief die Gospel musiek programme op Sondae Suid Afrikaanse tyd ook uitsaai?
Baie geluk met julle pogings met Tunaradio ! Julle mengsel van musiek en geselsradio is perfek en die Afrikaanse geselsies kuier baie lekker ! Retha (Kruger ?) se So Maak Mens, Fransie se Week in die Verlede en Alana se Suid Afrika Minuut is juweeltjies.... Luister ook baie lekker na julle Toekatref
veja mais ...
fers en laat my baie ver terugdink en verlang !
Abril 8, 2015, 1:19 a.m. GMT
Convidado
I am a big fan of Hillsong United's music. Can you please play more Hillsong United music? God bless.
Fev. 11, 2014, 11:52 a.m. GMT
Convidado
Hi ek wil asseblief meer van Danie Botha, Piet Smit en Willie Joubert se musiek hoor. Kan julle asseblief meer van hulle musiek speel op Tuna Radio?
Aan die voete van Jesus van Leon Goosen is 'n baie mooi song.
Fev. 11, 2014, 11:43 a.m. GMT
Convidado
Asseblief speel U is altyd daar van Janita Claassen op Tuna Radio?
Fev. 10, 2014, 8:24 a.m. GMT
Convidado
Ek is 'n Christen luisteraar en mal oor Gospel musiek. Asseblief speel vir ons meer Afrikaanse sowel as internasionale Gospel musiek op Tuna Radio? Die Here seën vir julle.
Fev. 10, 2014, 8:20 a.m. GMT
Convidado
Ek wil net sê Afrikaanse Christelike musiek beteken vir my baie as Christen luisteraar, en dit is wonderlik om Afrikaanse Gospel musiek wêreldwyd aanlyn
te kan hoor. God bless all the Afrikaans Gospel music programs on Afrikaans radio.
Fev. 10, 2014, 8:34 a.m. GMT
This website uses cookies for analytics and personalization. Click here to learn more or change your cookie settings. By continuing to browse, you agree to our use of cookies.