Kruiskyk TV - , África do Sul - Assista Online

Carregando Kruiskyk TV... Favor de esperar

Convidado

KruisKyk TV is die beste. Dankie aan Clemmens en Stefanie vir die gehoorsaamheid aan die Heilige Gees met die kosbare roeping op hul lewens en al die ander wat KruisKyk moontlik maak. Geseënd mag julle wees, Peter Palmer (Snr)

Convidado

Kruiskyk is een van die beste Christen TV stasies in ons land.Ek het vanmiddag vir die eerste keer Kruiskyk aanlyn gekyk en ek het dit geniet wat ek gesien het. Mag die Here julle ryklik seën.

Convidado
dawie2260

Dawie van der Merwe

Goeie naand ek wonder as julle dalk van die uitsendings kan opsit as videos wat jy kan load soos you tube want waar ek is is die sein baie stadig (angola) maar you tube werk goed maar moet hom eers laat laai en dan speel alle live uitsending hak baie vas. Ek hoop julle kan my help ek het julle nou n veja mais ... et ontdek en lyk baie goed en dit sal my baie help om te groei in my geestelike lewe Dankie Dawie

Maio 6, 2015, 7:02 p.m. GMT

Convidado

Convidado

Kruiskyk kan nie op die gewone TV gekyk word nie. Daar is n Dekodeerder beskikbaar wat SABC kanale en Kruiskyk kan opvang. Die dekodeerder kos slegs R380 eenmalig en daar is geen maandelikse fooie nie. Kontak Jenny 0833640397

Jul. 17, 2014, 7:50 a.m. GMT

Convidado

Convidado

Goeie naand almal, ek wil net graag weet, Ek het net gewone tv kan nie dstv bekostig nie. Kan ek kruiskyk kry op die gewone kanale? Asb help, Moekie is 82 en wil graag die programme elke dag kyk. Baie dankie. Hester Myburgh

Maio 4, 2014, 4:04 p.m. GMT

Convidado

Convidado

Ek hoop daar gaan binnekort nog Christen TV kanale aanlyn uitsaai as dit die Here se wil is.

Ago. 13, 2013, 12:37 p.m. GMT

Convidado

Convidado

Kruiskyk is een van die beste Christen TV kanale in Suid-Afrika.

Maio 19, 2013, 7:03 p.m. GMT

Convidado

Convidado

May God bless the south-African Christian TV channels.

Maio 19, 2013, 12:26 p.m. GMT

Convidado

Convidado

Hi Ek het nou net vir die eerste keer gesien Kruiskyk kan aanlyn gekyk word. Ek het 'n stukkie Kruiskyk aanlyn gekyk en al moet ek dit sê ek het dit geniet om vir die heel eerste keer Afrikaanse TV aanlyn te kyk. Die Here seën vir julle hiervoor.

Maio 4, 2013, 11:05 a.m. GMT