Convidado
Ek wil net vir Great awakening Gospel Radio sê baie dankie vir die mooi Afrikaanse Gospel musiek. Ek het julle op die internet ontdek maar nie geweet julle saai ook in Afrikaans uit nie tot ek nou net ingeskakel het en gehoor het julle saai in Afrikaans uit. Hou aan met al die mooi Afrikaanse en Engelse Geestelike musiek en God seën Great awakening Gospel Radio.
28 de Setembro de 2016 às 21:54 GMT