
Kairos Radio 97.1fm - FM 97.1 - Rehoboth
die tyd is nou ...
Ao vivo
Kairos Radio 97.1fm
Sobre Kairos Radio 97.1fm
Kairos Radio 97.1 is a broadcast radio station from Windhoek, Namibia, providing gospel radio programs.
Frequência
97.1 FM
Idioma
Afrikaans
Avaliações dos ouvintes
Hoop Kairos Radio gaan ook 'n GOTV audio kanaal kry as dit God se wil is vir Kairos Radio om 'n GOTV audio kanaal te kry.
Wil net vir Kairos Radio sê ek hou duim vas dat julle ook binnekort tot so ver as Rundu en die Caprivi Strook op FM gaan opvang as dit God se wil is.
Kan Kairos Radio asseblief Die Bybel vir vandag aangebied deur Dr Johan van Schalkwyk vir ons uitsaai?
Ek het gesien al die SABC radio stasies het nou deesdae audio kanale waarop hulle op DSTV geluister kan word. Ek is van Suid-Afrika afkomstig en stel baie belang daarin om die Namibiëse Christen radio stasies wat in Afrikaans uitsaai ook te luister op die DSTV audio kanale. Kan julle asseblief probeer kyk of julle iets kan doen om Kairos Radio op DSTV se audio kanale uit te saai? Ons nasionale Christen stasie hier in Suid-Afrika Radio Kansel het ook alreeds 'n audio kanaal op DSTV maar ek voel ons het meer Christen radio stasies wat in Afrikaans uitsaai en Afrikaanse Gospel musiek speel op DSTV se audio kanale nodig. Dus hou ek duim vas dat Kairos Radio en die ander Namibiëse Christen radio stasies Kanaal 7 en E FM ook een van die dae DSTV audio kanale gaan kry. Baie dankie en God bless Kairos Radio.
'n Oase vir my siel wanneer die storms by werk woel! Ek dank Abba Vader vir die radio stasie. Mag Kairos groei van sterkte tot sterkte, en sy vlerke sprei en laag balsem oor die wereld heen sprei.
Contato
Em outros idiomas
- Ver esta página em inglês: Listen to Kairos Radio 97.1fm online
- Ver esta página em francês: Écouter Kairos Radio 97.1fm en ligne
- Ver esta página em espanhol: Escuchar Kairos Radio 97.1fm en vivo
- Ver esta página em alemão: Kairos Radio 97.1fm online hören