
Kalahari Stereo - Leonardville
Lekker Luister Musiek heel dag lank
Rádio temporariamente indisponível
Esta estação não está funcionando no momento. Tente novamente mais tarde.
Sobre Kalahari Stereo
Ouça Kalahari Stereo ao vivo online — uma estação de 60s de Leonardville. Ouça Kalahari Stereo de graça no Streema — sem necessidade de cadastro.
Frequência
Online only
Idioma
Afrikaans
Avaliações dos ouvintes
Mag Kalahari Stereo ook GOTV en Starsat audio kanale kry as dit God se wil vir Kalahari Stereo is. Stasies soos julle is nodig op die sateliet audio platforms om God se boodskap deur middel van Christelike programme en Christelike musiek aan die wêreld oor te dra.
Mag Kalahari Stereo ook een van die dae 'n FM radio stasie word as dit God ons Hemelse Vader se wil vir Kalahari Stereo is.
Speel asseblief ook meer Jesus Culture, Hillsong, Avalon, Jump 5, Tree 63, Innervision, Bluehouse, Steven Curtis Chapman, Zoëgirl, Nicole C Mullan, Sandy Patti, Carman en Steve Green musiek op Kalahari Stereo?
Aan die voete van Jesus van Leon Goosen is een van my gunsteling Afrikaanse Gospel hits. Asseblief speel Aan die voete van Jesus op Kalahari Stereo?
Groot asseblief speel vir ons meer van Hennie de Bruyn en die kitaarkerels, Die Kitaar man en die Kitaar konings se Gospel opnames?
Contato
Em outros idiomas
- Ver esta página em inglês: Listen to Kalahari Stereo online
- Ver esta página em francês: Écouter Kalahari Stereo en ligne
- Ver esta página em espanhol: Escuchar Kalahari Stereo en vivo
- Ver esta página em alemão: Kalahari Stereo online hören