
Kanaal 7 - FM 102.8 - Lüderitz
Luister na Connected Rhythm aanlyn Kanaal 7 se aanlyn Jeug stasie
Ao vivo
Kanaal 7
Sobre Kanaal 7
Kanaal 7 is a broadcast radio station from Katima Mulilo, Namibia providing Christian Contemporary music and religious program. ------ Shows: BBC Newshour, Focus On The Family, Focus On The Family Radio Theatre, James Dobson Family Minute, Boekvoorlesing, Nuus, Agri-Kaap Landbou, Ateljeediens, A…
Frequência
102.8 FM
Idioma
Afrikaans
Avaliações dos ouvintes
Very good Gospel music you guys are playing on this Wensday evening. Keep on playing the good awesome Christian, Gospel and Praise and Worship music and God bless.
Die Freda Francis liedjie wat nou net op Kanaal 7 gespeel het Huis in die hemel is een van my nommer een Gospel songs.
Ek wil net vir Kanaal 7 baie dankie sê vir die baie mooi liedjie van Annalise Wiid wat julle nou net gespeel het genaamd Bly by my. God bless.
Ek wil net vir Kanaal 7 baie dankie sê Die Gemeente loflied, Koning van die konings, Here God almagtig keurspel vanaf die CD 'n Nuwe lied 1 gespeel het. Daardie opnname is voorwaar een van my gunsteling Afrikaanse Gospel opnames.
Die Janita Claassen weergawe van die Halleluja lied Die Aandgesang wat nou net op Kanaal 7 gespeel het is voorwaar 'n baie mooi opname. Asseblief speel vir ons meer van Janita Claassen?
Goeie naand luisteraars julle sal nie glo wat ek nou net gesien het nie. Kanaal 7 het in die tussen tyd 'n DSTV audio kanaal gekry. Alle eer kom toe aan ons Hemelse Vader vir hierdie deurbraak. Hou so aan en God seën.
Hi daar ek wil graag vir Kanaal 7 'n voorstel maak vir 'n DSTV audio kanaal. Ek het gesien al die SABC radio stasies wat uitsaai hier van waar ek in Suid-Afrika bly het deesdae audio kanale op DSTV, maar ek hou nog steeds duim vas dat al die Namibiëse radio stasies ook een van die dae DSTV audio kanale gaan kry. Ons het juis stasies soos Kanaal 7 nodig op DSTV se audio kanale om te help om God se Woord in Afrikaans te verkondig. Kan julle asseblief probeer om 'n plan te maak vir Kanaal 7 vir 'n DSTV audio kanaal? Baie dankie en God seën Kanaal 7.
Ek hoop nie julle gee om as ek 'n voorstel maak nie, maar dit sal great wees as julle in Namibië 'n Afrikaanse Christen stasie wat net aanlyn uitsaai kan begin. Ons het hier in Suid-Afrika Christen radio stasies wat net aanlyn uitsaai, en as 'n Christen luisteraar voel ek dit sal wonderlik wees as daar in Namibië ook Christen radio stasies wat net aanlyn uitsaai kan begin uitsaai. Ek hoop dit gaan gebeur as dit die Here se wil is. Mag God julle daar by Kanaal 7 seën vanuit Suid-Afrika.
Hi ek wil net vanuit Suid-Afrika sê baie dankie vir 'n wonderlike Christen radio stasie. Mag julle nog baie lank uitsaai en may God bless from South-Africa.
Onbeskaamd is een van my gunsteling Christen bands. Ek het self al nu hulle opnames geluister en Stass een van die lede van Onbeskaamd se Liedjie Ek wil gereed wees is een van my gunsteling Gospel treffers van alle tye. So moet ons elke dag gereed wees vir die dag as Jesus ons kom haal.
Contato
Em outros idiomas
- Ver esta página em inglês: Listen to Kanaal 7 online
- Ver esta página em francês: Écouter Kanaal 7 en ligne
- Ver esta página em espanhol: Escuchar Kanaal 7 en vivo
- Ver esta página em alemão: Kanaal 7 online hören