Asseblief kan julle 24/7 net Christelike programme uitsaai? Wil baie graag meer Christelike programme hoor.
14 de Agosto de 2025 às 14:51 GMT
Convidado
Wil net sê ek hoop Kanaal 7 se Bybel Kanaal Bybel Afrikaans gaan nog 'n GOTV audio kanaal kry as dit God se wil vir julle Bybel Kanale is.
4 de Janeiro de 2025 às 13:59 GMT
Convidado
Kan julle asseblief vir ons aanlyn spelers add op die streema webblad vir Kanaal 7 se Bybel kanale. Ek wil julle Bybel kanale ook baie graag op die streema webtuiste. Hou aan om die goeie werk te doen om die Woord van God deur Kanaal 7 se Bybel kanale oor die wêreld te versprei en God seën.
20 de Janeiro de 2017 às 11:13 GMT
We’ve updated our Privacy Policy. Click here to learn more about the changes. This website uses cookies for analytics and personalization. By continuing to browse, you agree to our use of cookies, as well as our Privacy Policy and Terms & Conditions.