
Pretoria FM - FM 104.2 - Pretoria
Die Afrikaanse Stasie!
Ao vivo
Pretoria FM
Sobre Pretoria FM
Pretoria FM is ’n gemeenskapsgebaseerde Afrikaanse radiostasie in Pretoria met ’n programmering wat fokus op nuus, aktualiteit, vermaak, musiek, kultuur en geloof. Die stasie saai 24 uur per dag op 104.2 FM uit en is ook aanlyn en via DStv beskikbaar.
Frequência
104.2 FM
Idioma
Afrikaans
Avaliações dos ouvintes
Lekker om Gospel musiek op die Woensdag aand op Pretoria FM te hoor. Wil graag meer gereeld Gospel en Christelike musiek op Pretoria FM nie net op Sondae nie maar 7 dae 'n week hoor.
Groot asseblief kan Pretoria FM die oggend en aand kerkdienste op Sondae met nog 'n halfuur verleng?
Swak sein ontvangs! Bly in Centurion- Radiostasie dikwels onderbreuk deur onbekende steurnisse ( Volks-vreemde senders). Ook in my kar,terwyl ek reis in PTA omgewing? Hoekom blyk dit dat radio-stasies soos RSG en ander ongewenste uitsenders 100% sein/uitsendings het???
Ek wil net vir Pretoria FM sê baie geluk met julle uitsending wat Namibië via julle DSTV audio kanaal gaan bereik op 20 September. Ek hoop en glo julle gaan nog baie luisteraars by kry in Namibië met julle DSTV audio kanaal. Ons het meer Afrikaanse radio stasies soos julle op die DSTV audio platform nodig hier in SA asook in Afrika. Alles van die beste en God seën Pretoria FM.
Baie dankie vir julle wonderlike uitsaai diens, ek werk al sewe jaar in Nigeria en dis n heerlike gevoel om net te luister na my taal!!! Van Willie Minnie
Contato
Mais rádios em Pretoria
Em outros idiomas
- Ver esta página em inglês: Listen to Pretoria FM online
- Ver esta página em francês: Écouter Pretoria FM en ligne
- Ver esta página em espanhol: Escuchar Pretoria FM en vivo
- Ver esta página em alemão: Pretoria FM online hören







