
Waterberg Stereo - FM 104.9 / 91.6 - Thabazimbi
Ao vivo
Waterberg Stereo
Sobre Waterberg Stereo
Ouça Waterberg Stereo 104.9 / 91.6 FM ao vivo online. A estação de rádio de Christian em Afrikaans de Thabazimbi, transmitindo de Thabazimbi, South Africa. Ouça Waterberg Stereo de graça no Streema — sem necessidade de cadastro.
Frequência
104.9 / 91.6 FM
Idioma
Afrikaans
Avaliações dos ouvintes
Asseblief kan Waterberg Stereo die Gospel musiek programme op Sondae verleng van die oggend tot die laat aand ure?
Hoop Waterberg Stereo gaan ook 'n OpenView audio kanaal kry as dit God se wil vir Waterberg Stereo is.
Asseblief speel vir ons Dankie Here en Hy is my lewe van Natasja Joubert op Waterberg Stereo? Dankie Here en Hy is my lewe is van my persoonlike gunsteling Afrikaanse Gospel songs en verdien een van die beste plekke op Waterberg Stereo se Top 40. God seën.
Ek hou al lank duim vas dat Waterberg Stereo 'n DSTV audio kanaal gaan kry. Ek het ontdek dat baie Suid Afrikaanse radio stasies insluitende al die SABC radio stasies asook sommige plaaslike radio stasies deesdae op DSTV audio kanale gehoor kan word. Ek voel as 'n Christen luisteraar wat Afrikaanse Gospel musiek like dat ons soveel stasies wat Afrikaanse Gospel speel nodig het op die DSTV audio kanale om te help om die Woord van God sodoende deur middel van Afrikaanse Gospel musiek en Christelike programme te verkondig. Kyk asseblief of julle Waterberg Stereo kan add op die DSTV audio kanale? Alles van die beste en God bless.
Die opname van die song genaamd U alleen van Freddie Wessels wat nou net op Waterberg Stereo gespeel het is baie mooi. Ek geniet dit om na Waterberg Stereo se Gospel musiek programme te luister op hierdie wonderlike Sondag oggend buite julle FM uitsaai gebied. Baie dankie vir al die mooi Christelike musiek en God seën Waterberg Stereo al die pad vanuit Johannesburg.
Em outros idiomas
- Ver esta página em inglês: Listen to Waterberg Stereo online
- Ver esta página em francês: Écouter Waterberg Stereo en ligne
- Ver esta página em espanhol: Escuchar Waterberg Stereo en vivo
- Ver esta página em alemão: Waterberg Stereo online hören