Convidado
Kan All Time Radio asseblief meer musiek van die Afrikaanse Gospel kunstenaars Leon Goosen, Wanda de Kock, Willie Joubert, Oscar Ehrensperger, Jan de Wet, Cathy Viljoen, Piet Smit, Retief Burger, Louis Brittz, Melanie Steenkamp en Hanli Slabbert speel? Ek is 'n baie groot liefheber van Afrikaanse Christelike musiek en wil baie graag meer Afrikaanse sowel internasionale Gospel musiek luister. Alles van die beste vir All Time radio en God bless.
8 de Novembro de 2016 às 15:07 GMT