Meer Christelike programme gedurende die week bv Dr Johan van Schalkwyk se Die Bybel vir vandag en Jim Daly en John Fuller se Focus on the family sal ook lekker wees op Impala Radio.
Out. 24, 2022, 7:11 p.m. GMT
Convidado
Asseblief kan julle Impala Radio se Gospel musiek programme op 'n Sondag verleng van die vroë oggend tot laat nag ure?
Out. 24, 2022, 7:08 p.m. GMT
Convidado
Kan Impala Radio asb vir al die kinders Christelike kinder musiek speel?
Hi Ina, ons is baie bly dat jy Impala se musiek geniet. Ongelukkig is ons op die oomblik net beskikbaar op die internet. Maar mens weet nooit wat kan in die toekoms gebeur nie. Groete vir julle daar in die aftree oored!
ek bly in aftree oord en het nie toegang tot internet nie, ek is by my dogter geurende die opskorting, en geniet julle geeldigkan ek op gewone radio julle ook opvang en het jul nuus programme ook, ons hele oord sal dit geweldig waardeer. dankie ina Daubermann
Abril 19, 2020, 5:21 p.m. GMT
Convidado
I'm so happy I found Impala Radio, it transforms my Colorado house into the house I grew up in Joburg in the sixties. My Afrikaans wife cannot listen it makes her too 'hartseer", sad hey
Fev. 6, 2019, 4:50 p.m. GMT
Convidado
I'm so happy I found Impala Radio, it transforms my Colorado house into the house I grew up in Joburg in the sixties. Please keep up the great work and love and support from the US. My Afrikaans wife cannot listen it makes her too 'hartseer", sad hey
Fev. 6, 2019, 4:50 p.m. GMT
Convidado
I'm so happy I found Impala Radio, it transforms my Colorado house into the house I grew up in Joburg in the sixties. I love all the music you play it is authentic golden oldies for South Africans. Please keep up the great work and love and support from the US. My Afrikaans wife cannot listen it mak
veja mais ...
es her too 'hartseer", sad hey
Asseblief speel meer Hillsong musiek op Impala Radio? Ek is lief vir Hillsong en wil graag meer Hillsong musiek hoor. Hou aan goeie Christelike musiek speel en God seën Impala internet Radio.
Dez. 23, 2016, 6:18 p.m. GMT
Convidado
Hi ek het die song van Willie Botha Jesus red Suid-Afrika wat nou net gespeel het gister op 'n ander aanlyn radio stasie gehoor. Dit is 'n baie lekker song. Speel Jesus red Suid-Afrika asseblief meer gereeld op Impala Internet Radio?
Jan. 12, 2014, 7:04 p.m. GMT
Convidado
Ons wil asseblief meer Gospel musiek luister. Kan julle asseblief vir ons meer plaaslike en internasionale Gospel musiek op die radio speel? Ek laik Gospel musiek in Afrikaans, Engels en Afrika tale. Mag die Here julle seën.
Maio 19, 2013, 1:19 p.m. GMT
This website uses cookies for analytics and personalization. Click here to learn more or change your cookie settings. By continuing to browse, you agree to our use of cookies.