
Kameeldrift Christen Radio - Pretoria
Die stasie met die goeie nuus
Rádio temporariamente indisponível
Esta estação não está funcionando no momento. Tente novamente mais tarde.
Sobre Kameeldrift Christen Radio
Ouça Kameeldrift Christen Radio ao vivo online — uma estação de Christian de Pretoria. Ouça Kameeldrift Christen Radio de graça no Streema — sem necessidade de cadastro.
Frequência
Online only
Idioma
Afrikaans
Avaliações dos ouvintes
Hoop Kameeldrift Christen radio gaan ook nog GOTV en Starsat audio kanale kry as dit die Here se wil is dat Kameeldrift Christen Radio op meer sateliet audio platforms beskikbaar moet wees.
Wil net sê ek hoop Kameeldrift Christen Radio gaan ook 'n Openview audio kanaal kry as dit God se wil is.
Hi daar ek het gesien baie Suid-Afrikaanse radio sasies kan deesdae met DSTV audio kanale opvang. Bestaan Kameeldrift Christen rado nog? Indien ja hou ek duimvas dat julle ook binnekort 'n DSTV audio kanaal gaankry. Ons het dringend radio stasies wat 24 uur per week Afrikaanse Gospel musiek speel nodig op DSTV se audio kanale om te help om die Woord van God 24 uur per week deur middel van DSTV se audio kanale te verkondig. Baie dankie vir julle tyd en God seën julle.
Hi ek het gehoop ek kan Kameeldrift Christen radio se eerste uitsending luister, maar ek kry nie die aanlyn speler op julle stasie se webtuiste dat hy speel nie. Weet iemand dalk wat ek moet doen indien ek na julle volgende uitsending wil luister? God bless.
Kameeldrift Christen radio is one of the best online Christian radio stations here in South-Africa. As a Christian listener I feel like we need more Christian radio stations that broadcast countrywide in both South-Africa and Namibia on FM or AM in Afrikaans and English so that every one can be able to hear the message of the Christ life. If we don't have Christian radio stations that broadcast 24 hour per day Christian programs countrywide on FM or AM there is no better way than to broadcast Christian radio online on the internet. May God bless all our Christian radio stations here in South-Africa include Kameeldrift Christen radio.
Mais rádios em Pretoria
Em outros idiomas
- Ver esta página em inglês: Listen to Kameeldrift Christen Radio online
- Ver esta página em francês: Écouter Kameeldrift Christen Radio en ligne
- Ver esta página em espanhol: Escuchar Kameeldrift Christen Radio en vivo
- Ver esta página em alemão: Kameeldrift Christen Radio online hören







