Ons Radio (NZ) asb speel meer musiek van Hillsong, Jesus Culture, Onbeskaamd, Ontkiem, Uitverkoop, Tree 63, Innervision, Retief Burger, Michael w Smith, Wanda de Kock, Lisbé visser, Leon Goosen, Piet Smit, Willie Joubert, Sandi Patti, Louis Brittz en Melanie Steenkamp?
Fev. 3, 2023, 6:54 p.m. GMT
Convidado
Meer Christelike kinder stories op Ons Radio NZ bv Oom Karoolus en Lente en Adventures in Odyssey kan ook goed wees vir al die Afrikaanse kinders daar in NZ om na te luister.
Fev. 3, 2023, 6:46 p.m. GMT
Convidado
Meer Christelike Radio besprekings programme op Ons Radio (NZ) soos by Jim Daly en John Fuller se Focus on the family en Dr Johan van Schalkwyk se Die Bybel vir vandag kan net goed wees so op die Afrikaanse radio stasie wat vanuit NZ uitsaai. God seën Ons Radio vanuit Suid Afrika.
Fev. 3, 2023, 6:37 p.m. GMT
Convidado
Kan Ons Radio (New Zealand) asseblief meer Gospel musiek speel?
Fev. 3, 2023, 6:33 p.m. GMT
Convidado
Kan Ons Radio asseblief julle Gospel musiek programme op 'n Sondag van die oggend tot die aand NZ en SA tyd verleng?
Fev. 3, 2023, 6:40 p.m. GMT
This website uses cookies for analytics and personalization. Click here to learn more or change your cookie settings. By continuing to browse, you agree to our use of cookies.