Wil net sê ek hou duim vas dat Radio Majuba weer gaan uitsaai as dit die Here se wil is. Stasies soos Radio Majuba is nodig om te help om die boodskap van Christus deur middel van Christelike programme en Gospel musiek te help verkondig aan die wêreld.
Ago. 14, 2023, 6:36 p.m. GMT
Convidado
Mag Radio Majuba ook DSTV en OpenView audio kanale kry en ook op FM begin uitsaai as dit God se wil vir Radio Majuba is.
Ago. 14, 2023, 6:38 p.m. GMT
This website uses cookies for analytics and personalization. Click here to learn more or change your cookie settings. By continuing to browse, you agree to our use of cookies.