
Sauk Radio - Pretoria
Take Back Our Heritage and Future!
Ao vivo
Sauk Radio
Sobre Sauk Radio
Welkom by U Volkseie nuus en inligtings kanaal. Ons neem ons erfenis terug! Afrikaanse volk ondersteun ons asb., nie vir politiek nie, maar vir die Volk.
Frequência
Online only
Idioma
Afrikaans
Avaliações dos ouvintes
Dankie vir julle uitsendings julle nuus is altyd vars en interesant ons geniet die musiek ook baie. Ons luister elke Oggend 7 uur Nuus en ook na julle 8 uur uitsendings in die aand.
Hi daar ek is 'n groot aanhanger van Afrikaanse Gospel musiek. Ek het SAUK radio gister vir die eerste keer hier op die streema server gesien, en as 'n luisteraar van Afrikaanse Gospel musiek stel ek baie belang om te weet of SAUK radio Gospel speel. Indien ja hou aan met die goeie Afrikaanse Christelike musiek en God bless.
Mais rádios em Pretoria
Em outros idiomas
- Ver esta página em inglês: Listen to Sauk Radio online
- Ver esta página em francês: Écouter Sauk Radio en ligne
- Ver esta página em espanhol: Escuchar Sauk Radio en vivo
- Ver esta página em alemão: Sauk Radio online hören







